Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie vir hulp

Dankie vir hulp
 
2010-12-02


EK wil graag langs hierdie weg my en my eggenote se dank en waardering uitspreek teenoor Michael en Liesl Wilmot wat ons tot hulp gekom het toe ons onlangs met ’n behoorlik volgelaaide stasiewa op pad na ’n vakansieplek onverwags ’n pap wiel opgedoen het in Hoofstraat, Paarl.

Terwyl Michael ’n domkrag êrens gaan haal het, self die wiel afgehaal en sy werknemer gestuur het om dit te laat regmaak, het Liesl ons in hul restaurant op koffie getrakteer en geselskap gehou.

Met sulke vriendelikheid en hulpvaardigheid skep mens sommer moed vir die toekoms!

Charl Tomlinson




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za