Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wat van ons diere?

Wat van ons diere?
 
2010-12-02


EK was onlangs geskok om twee jong katjies vreesbevange in ’n parkie in Courtrai, Paarl, aan te tref.

Dikwels sien mens verwaarloosde diere in die strate dwaal. Hoekom hou mense huisdiere aan as hulle nie vir hulle omgee nie?

As jy nie meer kans sien om jou troeteldiere of onwelkome klein hondjies of katjies te versorg nie, bel asseblief die Dierebeskermingsvereniging, hulle is daar om te help (Paarl 021-863-2720 of Wellington 021-873-1196). ’n Mens kan miskien ’n klein donasietjie los vir hulle.

Asseblief moenie onskuldige diere net aan hul eie lot oorlaat nie, veral nie in die Kersgety nie. Onthou hulle kan nie praat nie, maar hulle gee diereliefde onvoorwaardelik.

EJB




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za