Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2010-12-02


RUGBY * Windmeul United Rugbyklub hou Saterdag (14:00) sy jaarlikse vergadering by die Windmeul skoolsaal. Die verkiesing van die nuwe bestuurslede sal plaasvind. Ou en nuwe lede is welkom.

* Young Gardens se bekeruitdeling is 8 Desember 19:00 by Amstelhof Primêr (R20). Skakel vir Ivor van Schoor by 082-432-2966.

* Blue Star United van Klapmuts se bekerfunksie is 3 Desember 19:00 by die klubhuis. Skakel 078-566-5248.

* Paarl Rangers het vir Edward Sabbat as hoofafrigter vir 2011 aangewys. Belangstellendes wat op die funksiekomitee vir 2011 wil dien, moet hulle besonderhede sms na 083-286-7761 of ’n e-pos stuur na paarlrangers@gmail.com.

) KRIEKET

* The Paarl CC 6-a-side tournament will be held on Saturday 18 December and invitations will be issued to clubs within the fortnight.

* Bergrivier Krieket bied ’n sosiale 6-aan-’n-kant-toernooi op 18 Desember aan. Belangstellendes (oor 35) kan vir Eaton Petersen (084-516-1921) of Charlton Manual (084-772-1183) skakel vir meer inligting.

* Op 16 Desember bied SRRadiators Young Peoples sy jaarlikse “6-a-side” aan. Toegang is R10 (R5 vir kinders). Stalletjies is te huur vir R250. Spanne wat wil inskryf, kontak vir Marlin Carolissen by 083-287-3256.

* Paarl-Oos speel Saterdag teen Wellington-CPUT op Wellington. Hul tweedes speel op die New Orleans-velde teen Mbekweni I.

* Eerskomende Saterdag speel Wellington I teen Paarl-Oos in ’n 45-beurt kompetisie op die Pen Bassonvelde op Wellington. Wellington II speel teen Vredenburg/Saldanha op die CPUT-velde.

) ROAD RACES

* Dumisani Dosi of the Paarl Athletic Club is one of the ten athletes who will compete at the 2011 SA Marathon Championships that will take place in George on 13 February next year.

) HENGEL

* Paarl se kushengelaars se derdeliga-hengelaars se kompetisie vind Saterdag by Struisbaai plaas. Skakel 083-259-4310.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za