Leefstylkalender
2010-12-02
* Fair. There will be a Christmas Antique Fair at Blaauwklippen Wine Estate (R44 highway) on 12 December from 10:00 to 16:00. Entrance is free. Contact Barbara on 083-444-0133. * Kersvreugde. Die inwoners van Edwinastraat in Groenheuwel word op 12 Desember vanaf 17:30 getrakteer met Kersmusiek. Kore sal optree. Die viering word gereël deur Mary Ockhuis, inwoner van nommer 44 (083-883-5520). * Uitverkope. ’n Mosaïek-opedag en uitverkoping word gehou vandag vanaf 10:00 tot 18:00 by die Breytenbach-sentrum in Wellington. Te koop is oorskiet mosaïekteëltjies tot keramiekharte, potte, torso’s, krale, mosaïek-insetsels, en nog meer.
More
News
|