Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pronk en spog met rieldans

Pronk en spog met rieldans
 
2010-12-02


DIE gewilde ATKV-rieldanskompetisie is so groot dat die ATKV vanjaar drie streeksuitdunne moes aanbied en ook genoodsaak is om ’n semifinaal op 3 Desember te hou.

In die semifinaal ding 19 groepe om die vier beskikbare plekke in die finaal mee. Op 3 Desember (18:00) tree die groepe by die Faurestraat-stadion in Paarl op. Diegene wat die semifinaal bywoon, kan dieselfde kaartjie gebruik om toegang tot die finaal op 4 Desember (19:00) by die Taalmonument. Vyf groepe ding daar in elke afdeling mee. Hekke open om 16:30. Kaartjies is by die hek te koop teen R30 (kinders R5). Daar sal ook stalletjies wees. Kontak 021-886-7156.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za