Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sterrekyk-praatjie by die Taalmonument

Sterrekyk-praatjie by die Taalmonument
 
2010-12-02


DIE laaste sterrekyk-aand vir die jaar vind plaas op 11 Desember om 18:00 in die amfiteater by die Taalmonument.

Dié sterrekykaand word in samewerking met die Orion Observasie Groep (OOG) van die Boland, aangebied.

Besoekers kan hul stoele, kussings, warm klere en piekniekmandjies inpak en diegene wat verkykers en teleskope besit, kan dit saambring. Piekniekmandjies kan ook bestel word by 021-863-2800.

’n Praatjie rakende die Bethlehemster sal om 20:00 deur amateur-sterrekundige Willie Koorts aangebied word. Koorts is verbonde aan die Suid-Afrikaanse Sterrekundige Observatorium en SALT.

Na afloop van die praatjie sal die Desember naghemel verken word.

Geen honde en vure word toegelaat nie.

Toegang by die hek is R20 (R10 vir kinders). Bespreek by 021-872-3441 of 072-181-6744.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za