Kunskalender
2010-12-02
* Musiek. Die sanger Francois Louw is op 6 Desember om 19:00 op die planke by die Ou Meul-teater. Kaartjies is R50 en kan bespreek word by Niki by 084-280-3162. Sy CD sal ook te koop wees teen R100. * Exhibition. A group exhibition will open on Sunday 5 December at the gallery Is Art in Franschhoek. Work by Anya Adendorff, Diek Grobler, Hannes van Zyl, Judy Woodbourne, Ann Marais, Christina Bryer, Jacques Dhont, Lene Tempelhoff and many more will be exhibited. * Konsert. Die strykkwartet Sterling EQ tree op Sondagaand 5 Desember op by die jaarlikse Kerskonsert en piekniek van Hoër Meisieskool Paarl se voorskoolse sentrum. Die konsert begin om 18:00 op die skool se hokkieveld en verskeie kore tree ook op. Daar sal kos- en geskenkstalletjies beskikbaar wees, maar gaste kan ook hul eie eet- en drinkgoed saambring. Kaartjies is beskikbaar by die skool teen R60 (R20 vir kinders onder 12). Vir meer inligting, skakel 021-872-1730. * Koor. Die Libertaskoor tree op Sondag 5 Desember om 18:30 op in die Endlersaal in ’n Kerskonsert met orrelbegeleiding deur Zorada Temmingh. Hulle kondig die Kersseisoen aan met splinternuwe verwerkings van geliefde Afrikaanse Kersliedjies, asook klassieke meesterstukke van onder andere Bach. Verversings is ingesluit by die kaartjies (geborg deur PSG Konsult). Bespreek kaartjies (R150) teen Dinsdag 30 November by eventsadmin@agrimega.co.za of skakel Reinet by 021-863-0701. * Shows. On Friday from 17:00 to 20:00 The Wineberries will perform live at Proviant Restaurant. On Saturday Tony Nelson (12:00-15:00) will perform. Entry is free. * Picnic concert. Enjoy a picnic while listening to Lize Beekman live at Backsberg on 5 December at 17:00. Gates open at 15:00. Visit www.backsberg.co.za for more information. Tickets are available from Musica outlets and online at www.ticketbreak.co.za.
More
News
|