Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kerskonsert

Kerskonsert
 
2010-12-02


DIE studente van die Mimi Haasbroek Sangskool hou op 3 Desember hul Kerskonsert om 19:00 by die Ou Meul-teater, Paarl.

Die eerste gedeelte van die konsert is gewone musiek waarna ’n Kerskonsert met vele verrassings sal volg.

Kaartjies is R40 en verversings sal te koop aangebied word tydens pouse.

Vir navrae, kontak Mimi Haasbroek by 082-585-0632.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za