Polisieforums help
2010-12-02
VOLGENS statistiek is daar bewys dat in gebiede waar daar ’n goeie samewerking tussen die gemeenskap en die polisie bestaan, misdaad relatief goed onder beheer is, en voorkom kan word. En die gemeenskapspolisieforum (GPF) is juis die medium om te benut. Dit is nie net ’n baie belangrike kommunikasiekanaal tussen die gemeenskap en die polisie nie, maar dit is ook die platform waar die gemeenskap insae kan hê in die dag-tot-dag polisiëring van gebiede. Vergaderings vind maandeliks plaas. .
More
News
|