Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bestuurslesse moet aangebied word

Bestuurslesse moet aangebied word
 
2010-12-02


Die Paarl polisiekollege kan gerus onder hul kursusse wat hulle aanbied, bestuurslesse byvoeg, word gesê. Dit is duidelik nadat die bestuurder van ’n polisievoertuig wat Dinsdag vanaf Manenburg na dié kollege onderweg was, die pad byster geraak het en so te sê ’n lamppaal uit die grond gery het toe hy in Sanddriftstraat ingedraai het. Foto: Lise Beyers




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za