Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tronk-diewe baljaar

Tronk-diewe baljaar
 
2010-12-02


DIEFSTAL vind gereeld plaas by Allandale Gevangenis.

Tydens die jongste voorval het 100 meter koperkabel vanaf die perseel verdwyn. Die kabel, met ’n geskatte waarde van R51 000, was deel van ’n projek waar nuwe elektriese kabels op die perseel gelê word.

Die spoor van die vermeende diewe is gevolg tot by die gevangenis se heining wat aan Fairyland grens, waar die heining op verskeie plekke verinneweer is.

Daar is ook in die verlede by verskeie wonings op die terrein ingebreek.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za