Tref-en-trapper gesoek
2010-12-09
Usher Olyn en 地 vriend, Ashton Africa, albei van New Orleans, het Sondagmiddag 地 noue ontkoming gehad, toe 地 motor hulle van Usher se fiets afgery het in Orleanslaan.
Usher moes in die hospitaal behandel word vir 地 snywond aan sy bobeen en Ashton het verskeie skaafmerke opgedoen.
Volgens die seuns het die motor naby St Stephens-kerk om 地 draai gejaag gekom en hulle getref.
Die bestuurder van die wit VW Polo het hierna sy motorregistrasienommer wat afgeval het, opgetel en vanaf die toneel gevlug.
Die voertuig se windskerm is waarskynlik gekraak en die voorste buffer beskadig.
Usher se pa, Johannes, wil graag in verbinding tree met die bestuurder van die motor. Enigiemand met inligting kan hom skakel by 078-298-3957.
More
News
|