SMS comment
2010-12-09
* I would like to compliment the Paarl Police on the great improvement in the office for fire arm licences. Contrary to my last visit, the office was clean, the officers were friendly, helpful and professional. I left the office with a good impression and would like to challenge other public service departments to follow this fine example". * Ek het ’n konsert by Rhebokskloof gaan kyk en my kamerasak met my kamera en selfoon op die tafel vergeet. Die Maandagoggend was die sak daar met al my besittings veilig in die sak. Baie dankie, dit is mense soos hierdie wat ons weer hoop vir die samelewing gee * I am a mechanic and I will tell you it is impossible to bake and cut bread to keep weight at 700g * WT se onderwysers steek lyf weg, boeke word omtrent nooit gemerk nie. Die leuse vir die jaar was: Maak die reus in jou wakker. Met sulke muise sal daar nooit ooit ’n reus wakker word nie. - Pa wat weet. * Moet ons winkeleienaars elke dag parkering betaal in Paarl middedorp? Dan sal ons ook moet. * Meubelfabriek op Wellington se bestuur het ’n toekoms, maar hul werkers nie. Daar’s nie eens ’n krismisafskeid nie, en nie eens ’n bonus nie, maar die bestuur kry klomp geld * Ek kon my heel week verkyk aan die respek wat Wellington Taxi-bestuurders getoon het weens die afsterwe van een van hul kollegas, Gerrit Pietersen. Al die taxi’s het ’n plakkaat/of ’n kruis op hul voertuie aangebring. Sondag is al die begrafnisgangers gratis vervoer na die begrafnis. Dankie. Madelein Adams * Dronkbestuur Corolla CA 238-.... ons het jou gerapporteer, Ons weet waar jy “uithang”.
More
News
|