Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2010-12-09


* Basaar. VGK Zions bied op Saterdag 11 Desember hul “Fun Fair” aan vanaf 11:00 by die kerk. Almal is welkom om die dag daar te kom geniet.
* Konsert. Lize-lotte Costandius en haar studente hou konsert Vrydag 17 Desember by die AGS Kerk in Wellington vanaf 19:00. Die konsert beloof om besonders te wees. Daar sal ook heerlike eetgoed ná die tyd te koop wees. Toegang is R30 per persoon en kaartjies kan by die deur gekoop word. Nuwe talent is meer as welkom. Vir navrae, kontak Lize-lotte by 084-517-0709.
* Kersliedere. Die gemeenskap van New Orleans word uitgenooi na die jaarlikse Kerssangsaamtrek op 14 Desember om 19:00, by die speelparkie op die hoek van Orleans- en Ysterhoutlaan, Paarl.
* Piekniekdans. Die ANC Frank Marquard-tak hou ’n piekniekdans op Vrydag 10 Desember om 20:00 by die Huguenot Gemeenskapsaal. Oom Kallie’s Dance Band sal gaste vermaak met lekker musiek. Skakel 084-516-2084 vir kaartjies teen R70 per persoon.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za