Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kersfees Oratorium

Kersfees Oratorium
 
2010-12-09


SONDAG om 16:00 word Musiek in die Voorhuis weer aangebied by Mooikelder herehuis in Noorder-Paarl.

Camille Saint Saëns se Kersfees Oratorium word uitgevoer deur die koor van St Martini, met soliste Matthew Overmeyer, Shirley Sutherland, Dewet van Rooyen, Hermine Weiss en Hesté White.

Die relatief-onbekende werk van Saint Saëns is ’n besonderse wyse om die Kerstyd mee in te lui. Jy is welkom om ’n piekniekmandjie saam te bring. Kaartjies is R50 (R30 vir pensionarisse). Kontak Adri by 021-867-8787 of 082-749-8936.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za