Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tiere trap Wellington

Tiere trap Wellington
 
2010-12-15


DIE SRRadiators Young Peoples se eerste krieketspan het Saterdag vir Wellington CPUT op Daljosafat ’n krieketles geleer.

Die besoekers het eerste gekolf en word aan flarde geskeur deur die vernietigende boulwerk van Charlton Daniels (6/22 in 9bb) en Clint Philander (3/18 in 8bb).

Wellington kon slegs 58 lopies bymekaarskraap wat beteken het dat die Tiere vind geen probleem gehad het om die teiken te jaag nie.

Die Tiere het een paaltjie verloor in hul kolfbeurt (60/1), met Brendon Adams (19 nun) en Wade October (24 nun).




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za