Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Krisis by musieksentrum: reaksie

Krisis by musieksentrum: reaksie
 
2010-12-15


DIE behandeling wat twee personeellede van die Frank Pietersen Musieksentrum gekry het, is kommerwekkend (Krisis by Musieksentrum, Paarl Post 2 Desember).

Die een personeellid bly in die skoolgebou sedert 2005 om die sekuriteit van die gebou te verseker, ná verskeie inbrake. Nou is dit skielik nie meer nodig nie..

Vandat die man op die perseel bly, was daar nog nie weer ingebreek nie. Die sentrum se vervoer staan ook op die perseel.

Die hoof wil nou voorgee dat hy die woning van die inwoners wil gebruik vir ’n klaskamer. Die skool is dan so groot!

Voormalige personeellid




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za