Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2010-12-15


* Konsert. Lize-lotte Costandius en haar studente hou konsert Vrydag 17 Desember by die AGS Kerk in Wellington vanaf 19:00. Die konsert beloof om besonders te wees. Daar sal ook eetgoed ná die tyd te koop wees. Toegang is R30 en kaartjies kan by die deur gekoop word. Kontak Lize-lotte by 084-517-0709.
* Besoektye. Ouma Granny’s Huismuseum sal gedurende die skoolvakansie elke Woensdag en Vrydag vanaf 08:30 tot 12:00 oop wees. Afsprake kan gemaak word vir enige ander tye by Christine by 083-231-7027. Toegang is gratis, maar donasies is welkom.
* Fees. Die Suidoosterfees vind vanaf 25 tot 30 Januarie by die Kunstekaap in Kaapstad plaas. Besoek www.suidoos terfees.co.za.
* Familie.
Lighuis Familie Kerk hou ‘n Familiedag op Donderdag 16 Desember (10:00) te Charleston Hill Sekondêr. Daar sal speletjies, sokker, rugby, suikerkaskenades, toutrek, model, dans en babakompetisies wees. Verversings sal te koop aangebied word. Vir verdere besonderhede, kontak Anthony Africa by 082 3747 016.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za