Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-kommentaar

SMS-kommentaar
 
2011-01-13


* Die meeste personeel by Hugenote Kollege weet dat die mense wat kla suurdruiwe is van aanhangers van die vorige outokratiese regime.
* Kan persoonlik getuig dat seringboom jou binne minute na kontak so siek soos ’n hond maak met hooikoors AC Paarl
* Ek het grootgeword met bome in Gauteng - daar was nie gifstowwe gespuit in dié area nie.
* Hoekom is die voorbladfoto van Gim se jaarblad nie verteenwoordigend van die leerderkorps nie?
* Hoekom so baie drankwinkels & suipplekke in Wellington? Die dorp met hoogste voorkoms van FAS. Doeps
* Waar wil NOSS wees met skoolgeld?
* My kleinkind het haar een plakkie met ’n camprock motief in Mall verloor. Indien iemand dit opgetel het. Skakel my asb 073-303-5669.
* Meneer van Champagnestraat in Riverside, jou smokkelhuis is te lawaaierig. Jy laat wynkoppe toe om in ons buurt tot oggendure te raas.
* As die Hoogenhout-molesteringsaak (ongeveer 2005/6) na omtrent 50 jaar ná die dade hof toe gebring is en ’n ou man van ouer as 80 gevonnis is, het Johan Hendricks, oud-Gimmie, sterk saak. A Scholtz
* Baie dankie aan almal werksaam te Paarl MediClinic oor Kersfees vir eersteklas diens gelewer. Voorspoed vir 2011. ES Samuels
* Net ’n groot dankie aan die brandweer van Wellington, Paarl en Mbekweni vir die flinke optrede met die brand op Vondeling-plaas Saterdagnag 18 Desember. Dankie ook vir die komberse en kospakkies aan die gesinne. Riana Visser



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za