Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dahlia-skou op Wellington

Dahlia-skou op Wellington
 
2011-01-13


DIE Wellington Dahliavereniging bied weer sy jaarlikse dahliaskou aan op Saterdag 22 Januarie in die Wellington Stadsaal vanaf 14:00.

Die skou is oopgestel en lede geaffilieer by klubs van die Wes-Kaap kan hul blomme uitstal en meeding om die pryse.

Dahlia-kwekers sal dit in meer as 15 afdelings uitspook om die wenners te bepaal. Blomme van hoogstaande kwaliteit sal ten toon gestel word en sal van 17:00 te koop wees.

Toegang is R10 per persoon en koeldrank sal te koop wees.

Vir navrae, kontak Donovan Daniels by 072-171-7187, Tony Pretorius by 084-318-9502 of Gavin Watson by 073-647-2871.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za