Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Inbrake op plase pla

Inbrake op plase pla
 
2011-01-13


NWONERS van plase in Suid-Agter-Paarl word gewaarsku om nie te vas te slaap nie.

So waarsku die Klapmuts polisie, nadat verskeie huisbrake die afgelope paar weke in dié gebied plaasgevind het.

Polisiewoordvoerder konst Naima Vau-ghan sê daar is onlangs by huise op plase soos Seidelberg en Ruitersvlei ingebreek terwyl die inwoners slaap.

“Diewe dwing die diefwering oop om toegang tot die huise te kry. Dan word goedere soos plasmatelevisies gebuit. Eers wanneer inwoners wakker word, word die inbraak opgelet.”

Die publiek word gevra om sers McMillian Hignet te skakel by 079-894-1245 as hulle enige verdagtes oplet.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za