Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ontbytsake fokus op Paarl

Ontbytsake fokus op Paarl
 
2011-01-20


ONTBYTSAKE, die Saterdagoggend-joernaalprogram op kykNet (kanaal 111) sal op Saterdag 26 Februarie fokus op Paarlse besighede en toerisme-aantreklikhede. Die program, vol onkonvensionele pret, word aangebied deur die bekende ekonoom Dawie Roodt saam met Milan Murray, en veldaanbieder Carla van Niekerk.

Vir navrae 011-782-4022, 072-712-2260 of 082-771-7467.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za