Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Klopse stel teleur

Klopse stel teleur
 
2011-01-20


EK was een van die toeskouers Saterdag 15 Januarie op die Boland-stadion vir die tweede ronde van die klopsekompetisie.

In die tweede ronde het en ek sien dat Tulips (sonder enige orkeslede die veld betree. ’n Ander klopsetroep, Claytonions, het toe vir Tulips uitgehelp glo omdat die ander orkes geweier het omdat hulle geen verversings gekry het nie. Dit was ’n groot teleurstelling om hierdie inset te aanskou. Tulips-ondersteuner




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za