Eeufeesdans
2005-03-24
SANGER Marius du Bruyn sing op Vrydag 8 April om 19:00 by Laerskool Noord-Eind se Eeufeesdans.
Dit is ’n informele byeenkoms in die skoolsaal en kaartjies is R80 per paar.
Bespreek by 872-4237. Bring eie eet- en drinkgoed.
More
News
|