DIE Boeremusiekgilde se Boland-tak hou ’n Hobo-dans op Vrydag 28 Januarie om 20:00 met die orkes van Die Manne by Laerskool Noord-Eind vanaf 20:00.
Kaartjies is R30 (R40 vir nie-lede).
Daar gaan ’n prys gegee word vir die beste Hobo’s.
Vir navrae, kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.