Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Maties Jool 2011

Maties Jool 2011
 
2011-01-20


Studente van die Universiteit van Stellenbosch skop hul akademiese jaar af met die Maties Jool 2011, wat fondse insamel vir welsyn. Onder die studente wat Saterdag kom blikkie skud en Akkerjol-tydskrifte verkoop in die Paarl is Johann Wilken, Carla Botes en Michael-John Truter, Paarliete wat tans inwoners is van die koshuise Eendrag en Minerva.
Die groot jolyt skop op 27 Januarie af met die Venster-vertonings, en sluit Saterdag 29 Januarie af met die vlotoptog op Stellenbosch.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za