Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ontbytsake focus op Paarl

Ontbytsake focus op Paarl
 
2011-01-27


ONTBYTSAKE, die Saterdagoggend-joernaalprogram op kykNet (kanaal 111) sal op Saterdag 26 Februarie fokus op Paarlse besighede en toerisme-aantreklikhede.

Ontbytsake word aangebied deur die bekende ekonoom Dawie Roodt saam met Milan Murray, en veldaanbieder Carla van Niekerk rits die wêreld rond om dorpe en streke aan kykers bekend te stel.

Die program het ook gereeld bekende gaste in die ateljee, gewoonlik ter ondersteuning van die onderwerp.

Die program is vol onkonvensionele pret en plesier vir kykNET se vroegoggend-kykers. Daar is heruitsendings van dié program op Maandag-, Woensdag- en Vrydagoggende.

Vir meer inligting oor die Paarl-program, kontak Tanja Austen of Algie Rogers op 011-782-4022, 072-712-2260/ of 082-771-7467.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za