Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hartelose motoris

Hartelose motoris
 
2011-01-27


AAN die man met die wit bakkie wat Woensdag 19 Januarie ongeveer 17:15 ’n hondjie in Oude Pontstraat raakgery en toe weggery het: omstanders het die DBV gebel toe die arme hond met haar agterlyf al slepende probeer skuiling soek het.

En ongelukkig moes sy uitgesit word.

Hopelik as jy eendag hulp nodig het sal iemand nie net wegry soos jy met hierdie arme dier in pyn gemaak het nie.

Dit is so jammer dat niemand kans gekry het om jou registrasienommer te neem nie.

As jy enigsins ’n hart het (wat ek betwyfel), sal jy ten minste ’n donasie aan die Wellington DBV maak vir die hartseerwerk wat hulle as gevolg van jou roekeloosheid moes doen.

Anoniem




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za