Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jammer hieroor

Jammer hieroor
 
2011-01-27


NA aanleiding van die brief “Suur gesigte by dié winkel” net die volgende: Mnr Braam Nortier was nog altyd net goed vir my.

Ek is die dame - nie meer so jonk nie - wat in die brief vermeld word.

Die voorval moes nooit voor die publiek plaasgevind het nie, maar agter geslote deure in die kantoor.

Ek vra om verskoning vir my aandeel aan hierdie voorval en dat Seven Days hieronder moet ly.

Nie meer so jonk nie




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za