Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Trek stewels aan

Trek stewels aan
 
2011-01-27


Die parlementêre rugbyspan, met verskeie Drakensteiners in sy geledere, het onlangs ’n toer na Argentinië onderneem waar hulle twee toetswedstryde teen hul eweknie gespeel het.

Plaaslike spelers van Saron, Wellington en Paarl soos Douglas Scholtz, Andrew Hendricks, Arthur Solomons, Peter Wellman en Uegene Stevenswas was deel van die toergroep.

Die eerste toets teen Cuba Club is gespeel in nat weer met die SA span wat geseëvier het met 15-5. Puntemakers was U Stevens, A Hendricks en I Mundell.

Die tweede toets was meer kompeterend met ’n huidige Poema-senter in die span en die wedstryd was in warm weer gespeel. Die spanne het gelykop gespeel met 10 punte elk. Puntemakers vir SA was R Faviers en P Wellman.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za