Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Zerkia neem in Ooste deel

Zerkia neem in Ooste deel
 
2011-01-27


ZERKIA NIEHAUS, ’n lid van die Drakenstein Judoklub en leerling van Hoërskool Gimnasium, is in Desember gekies as lid van die Nasionale Junior Judospan wat aan die Christmas Cup in Fukuoka in Japan gaan deelneem het.

Sy het in 2010 goud gewen vir die Boland tydens die SA Judokampioenskappe in Johannesburg en was die enigste judoka uit die hele Wes-Kaap wat gekies is vir die Nasionale Judo-span van sewe deelnemers.

Elf lande het deelgeneem aan die toernooi in Japan en sy het in ’n baie harde toernooi daarin geslaag om van haar gevegte te wen, ook teen seuns.

Nie alleen is sy ’n goeie presteerder in judo nie, maar sy vaar ook baie goed in netbal waar sy verlede jaar o.13A Boland-kleure verwerf het.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za