DIE Boeremusiekgilde se Boland-tak hou ’n prettige Hobo-dans op Vrydag 28 Januarie om 20:00.
Die Manne-orkes beloof om vermaaklike musiek te voorsien by Laerskool Noord-Eind vanaf 20:00.
Kaartjies is R30 (R40 vir nie-lede).
Daar gaan ’n pryse uitgedeel word aan die persone wat geklee is as die beste Hobo’s.
Vir navrae, kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.