DIE polisiekomedie, Lokval vir 地 Eensame Man, 地 toneelstuk in vier bedrywe word Vrydagaand deur die NGK Drakenstein opgevoer in die kerksaal om 19:00.
Die toneelstuk, deur die Franse dramaturg Robert Thomas, is in Afrikaans vertaal deur Joan Brink.
Moenie hierdie opvoering misloop nie! Dit beloof om 地 uitsonderlike aand te wees. Bespreek dus so gou moontlik jou plek.
Kaartjies is by die kerkkantoor beskikbaar teen R50 per kaartjie. 地 Ligte ete is by die kaartjie ingesluit.
Vir navrae, kontak die kerkkantoor by 021-872-8242, Lucy by 084-406-0173 of Marietjie by 074-582-1069.