Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skrywer praat in Paarl

Skrywer praat in Paarl
 
2011-01-27


DIE skrywer Mariël le Roux lewer op Dinsdagaand 1 Februarie ’n praatjie oor haar jongste boek, Die Naamlose, in die Historium by die Taalmuseum om 19:00. Die boek het onlangs die tweede plek behaal in Sanlam se Groot Romankompetisie, ná Dan Sleigh se Wals met Matilda?

Le Roux se eerste boek, Wilhelmina - Kampkind op Java, is ook goed ontvang. Dit handel oor kinders wat tydens die Tweede Wêreldoorlog geïnterneer word.

Belangstellendes is welkom.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za