Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Amerikaanse orrelis besoek Wellington

Amerikaanse orrelis besoek Wellington
 
2011-01-27


’n GROOT voorreg val Wellington te beurt met die besoek van ’n vooraanstaande orrelis van Amerika.

Die 23-jarige Garrett F Martin is ’n bekende in Amerikaanse orrelkringe. Hy het ook al opgetree in Brazilië, Thailand, Mexico, Engeland, Duitsland en Oostenryk.

Hy is die orrelis van die baie bekende Coral Ridge Presbyterian Church, of beter bekend as die “Chrystal Cathedral”, in Florida.

Hy tree op 27 Januarie op in die NGK Wellington-Noord om 19:00 (toegang is R40 by die deur).

Vir navrae, kontak Johann Enslin by 074-359-8069 of jsemusic@voda mail.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za