Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gratis borsondersoeke

Gratis borsondersoeke
 
2005-10-13


DIE Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) fokus gedurende Oktober weer op borskankerbewustheid.

Deur gereelde borsselfondersoeke, kan borskanker vroegtydig opgespoor word.

’n Reeks gratis borsondersoekklinieke vind ook plaas. Vrydag 14 Oktober is daar een by Paarl Medi-Clinic (873-6358).

Op Woensdag 19 Oktober is daar ’n kliniek op Lelienfontein, Wellington (864-1705), op 21 Oktober by Paarl Medi-Clinic (873-6358), op 25 Oktober by Zions VGK (873-6358) en 28 Oktober by Paarl Medi-Clinic (873-6358).

Besprekings kan nog gedoen word vir Paarl Medi-Clinic vir 21 en 28 Oktober en Zions VGK op 25 Oktober by die Kansa-kantoor.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za