Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS

SMS
 
2011-02-03


* Verkeersdepartement trek Vrydagmiddag mense wat anderkant Boschenmeer ry af en beboet hulle asof dit 80km sone is. Moenie daai boete betaal nie, dis 100km sone!
* Moenie Frater Square afskiet nie - ons het vooruitgang nodig in die Paarl, eerder as stagnasie.
* Grafkelders geplunder - dissipline kweek respek; menseregte verag verantwoordelikheid. G Malherbe.
* As jy dalk my bruin Rayban sonbril tussen Steers en 3@1 by Paarl Mall opgetel het, kontak 083-768-7986.
* Ma, hou op kla oor skoolgeld. GHS per maand meer as NOSS per jaar. Belê in jou kind se toekoms.
* Daar woon ’n mechanic in Janfiskaalstraat en ja hy ry soos ’n padvark.
* Verkla die beleggingsmaatskappy @Wealth by die Ombudsman vir Finansiële Dienste. ’n Persoon soos Alida Nel behoort nie by so ’n maatskappy te werk nie.
* Bang vir kraanwater? Eenvoudig - kook water & verkoel dit! Marina
* Wayne Julies hou daarvan om mense aan te rand. Leer hom ’n les en stuur hom tronk toe. Wally.
* Bergrivier se feesgeld - ons weet die vrou is lid van beheerraad, sy moet geld teruggee of bedank.
* New boardwalk on Paarl Mountain? Enige sekuriteit of gaan almal eers wakker skrik as iemand aangeval word? Paarl is eintlik leeuwêreld!
* ’n Reënwatertenk is baie goedkoper as die waterfiltreerstelsels en heerlike water, sonder chloorsmaak, val uit die lug en hou die hele jaar! Ada
* Electrosmart: Enige geyser het ’n termostaat wat die verhittingselement aanskakel wanneer geyser afgekoel het en weer afskakel wanneer dit hitte bereik het.



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za