DIE interkerklike kamp Voluit vir Jesus vind plaas vanaf 18 tot 20 Februarie by Wortelgat, Stanford. Kom beleef ’n naweek wat jou lewe onherroeplik kan verander.
Die kostes is R400 per persoon, verblyf en etes ingesluit.
Besprekings kan gedoen word by Emilie de Kock by 028-316-3508 of 083-703-5007 of emilie@fullyforjesus.com teen 10 Februarie.