DIE oudstudente van Paulus Joubert Primęr hou op Vrydag 18 Februarie om 19:30 in die skoolforum hul jaarlikse “Old School Valentine’s Party”.
DJ Brent sal die gaste vermaak met musiek. Kaartjies beloop R50 per persoon.
Vir navrae, kontak die skool by 021-862-3690 of Loretta Meyer by 083-975-9086. Alle skenkings is welkom!