Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kaleidoskoop tree op

Kaleidoskoop tree op
 
2011-02-03


KALEIDOSKOOP is op 11 Februarie om 20:00 te sien by die Ou Meul-teater. Met kleurryke harmonieë en skerp poliritmiese akoestiese instrumente neem Kaleidoskoop ’n hele spektrum van musiekvorme aan.

Soos die suggestie in hulle naam weerspieël, laat Kaleidoskoop jou deur hul Afrikaanse musiek anders na die kleure van liefde, menswees en die lewe kyk.

Kaartjies teen R60 kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083-564-0056.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za