Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Karen Zoid tree op

Karen Zoid tree op
 
2011-02-03


KONSERT. Die musiek-ikoon Karen Zoid tree op 11 Februarie op by Kleinevalleij op Wellington.
Die hekke open om 18:00 en die konsert begin om 19:00. Kaartjies is R80. Afrikaanse musiek het ’n nuwe baadjie gekry met Karen se musiek as platform. Sy het onlangs haar filmdebuut gemaak in die naamrol van die Franz Marx rolprent, Susanna van Biljon.
Hierdie film se temalied, “Want as ek droom”, en vele ander komposisies sal tydens die konsert geniet word. Vir navrae, skakel 021-873-0075.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za