Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skoolseuns gaan oorsee krieket speel

Skoolseuns gaan oorsee krieket speel
 
2011-02-03


KRIEKETSTERRE Elthinno Williams, 'n leerder van Nederburg Primêr, en Keagan Lee Whitten van William Lloyd Primer, het onlangs vir die Boland o.12A krieketspan gespeel in die provinsiale kriekettoernooi te Worcester, waar hulle gekies is vir die o.14 Boland/WP krieketspan wat in Doebai gaan speel in ’n internasionale toernooi in Maart.

Hulle onkoste beloop R17 000 elk. Mense wat hulle wil borg, kan Marco Walters kontak by 073-092-4711, Carmen Williams by 084-977-8749, Shafief Jacobs by 083-490-9362, Yolande by 073-225-5458 of Joan and Alby Whitten by 021-862-0345.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za