Labori touchies
2011-02-03
DIE Hoërskool Labori bied op 3 Maart hul gewilde jaarlikse “touchies”-toernooi aan op die Bethel-sportterrein waaraan die skool se leerders in verskillende spanne sal deelneem, ten bate van gemeenskapsprojekte. Borge wat pryse wil borg, kan me Steenkamp kontak by 082-822-6366.
More
News
|