SMS-kommentaar
2011-02-10
* Mnr Truter, ouers van skole soos KN en William Lloyd sukkel ook om kop bo water te hou. Hulle word ook as “gegoede” skole beskou, maar nodige skuld word betaal. * Een goeie ding van die Broedertwis: driekwart van die BLB se dooie lidmate sien darem nou die kerk van binne! * Frater Square en al die ou Paarliete het seker alleenreg om ’n besigheid te bedryf soos mev Liebenberg agtergekom het. * Snaaks dat Jackie Jacobs al 30 jaar lank met diere teel en nog nooit het iemand gekla nie. Is dit dalk jaloesie? * Wat gaan aan by die Departement Beplanning en bou-inspekteurs van Drakenstein? Hoekom so laks om op te tree teen oortreders wat onwettig bou? * Building woes in Denneburg - Kan nie glo die munisipaliteit laat toe dat mense se privaatheid so geskend word nie! * Dit is duidelik dat die munisipaliteit se reëls met bouwerk net vir sekere mense geld. Skandelik dat dit so ver gegaan het. * Denneburg - misuse of authority and double standards in Municipality is disgusting! Do not allow continuation of this illegal building activity! * Wanneer gaan korrupsie by die munisipaliteit endkry? Stop bouwerk in Denneburg! * Building woes - dit is geheel en al onaanvaarbaar! Hoe kan mense so geskend word. * Los mense dat hulle bou. Gaan kyk in De Zoete Inval ens hoeveel mense se mure is teenaan ander eienaars se vibracrete gebou.
More
News
|