Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dis net afguns

Dis net afguns
 
2011-02-10


DIS wat ek die toppunt van jaloesie en afguns noem, “Sonde met bure se baie diere” (Paarl Post 3 Februarie).

Ek was vir baie jare woonagtig in Paarl, het in Skoolstraat gebly en elke maand my honde, voëls en kat se kos by Corner Pets gekoop. Ek koop vandag nog my voorrade daar (nou by die tak in Hoofstraat).

Daar was nie een dag wat ek rotte, muise of selfs ’n reuk daar gekry het nie. Visse was wel daar geteel maar al die ander diere en voëls was aangekoop.

Al die jare was daar nooit probleme nie, maar ewe skielik toe daar “nuwe bure” intrek, is daar fout gevind en baie klagtes.

Vir my klink dit meer na jaloesie en afguns. Ewe skielik word gewone, eerlike mense wat net ’n bestaan probeer maak, niks gegun nie.

Onthou wat jy saai gaan jy maai, vriend!

R Nel, Wolseley




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za