Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2011-02-10


) KRIEKET

* In Saterdag se Jive 20Twintig A-liga wedstryde pak Young Peoples vir Victorians, Paarl teen Brackenfell, Coronation teen Paarl-Oos en Wellington teen Vredendal/Saldahna. In die B-liga speel Bergrivier teen Drakenstein Edu.

) RUGBY

* Riverstones oefen elke Dinsdag en Donderdag vanaf 18:00 op die New Orleans Krieketveld. Dié klub hou op 15 Februarie hul algemene vergadering (19:00) en op 22 Februarie hul jaarvergadering (19:00) by die Orleansvale Laerskool. Skakel John-Arthur Goetham by 072-243-3436.

* Young Standards oefen elke Dinsdag- en Donderdagaand in die gimnasium. Skakel Lee Scholtz by 082-598-5805 of Henley Goliath 079-526- 7035 . Die algemene jaarvergadering word gehou op 22 Februarie om 19:00 te Ebenezer Laerskool.

* Vineyards Rugby Club practises every Tuesday and Thursday at 18:30 at the Dal Josaphat Stadium. Contact Aslam Abrahams on 083-234-3988.

* Franschhoek Rugbyklub is reeds besig met oefeninge op Maandae, Dinsdae en Donderdae (18:30).

* Allandale oefen om 18:00 op Dinsdae, Woensdae en Donderdae by die gevangenis. Kontak Mike by 079-189-8647 of Lionel by 082-212-6319.

* Young Gardens se junior spanne oefen by Paarlzicht Primêr op Dinsdae en Donderdae (17:00). Die senior spanne se oefeninge is op Daljosafat se E veld op Dinsdag en Donderdag om 18:00. Kontak Ivor van Schoor by 082-4322-966.

* Windmeul United Rugbyklub se oefeninge is Dinsdae en Donderdae om 19:00 by die Windmeul Primêre Skool. Skakel Jannie Williams by 083-627-9576.

* Lower Paarl (Blues) Rugbyklub oefen Dinsdae en Donderdae by die New Orleans-velde. Hul jaarvergadering is op 22 Februarie om 19:00 by die New Orleans-velde. Skakel met Adam Petersen by 071-957-1223.

* Wellington CPUT Rugbyklub speel Saterdag, 12 Februarie, proewe vanaf 09:00. Alle belangstellendes moet om 08:30 by die klub wees. Oefeninge is op Maandae, Dinsdae en Donderdae vanaf 19:00 tot 20:00. Die algemene jaarvergadering vind plaas op Dinsdag 15 Februarie om 20:00 in die klubhuis. Skakel Oloff Bergh by 084-620-3981 of Johan Kotze by 084-776-8938.

* Violets RFC oefen van Maandag tot Donderdag. Vir navrae, kontak vir Ashley Raubenheimer by 079-767-6046.

* Hillcrest Rugbyklub se oefeninge te Pelikaan-sportvelde is Maandae tot Donderdae vanaf 19:00.

* Paarl Rugbyklub se oefeninge by die Boy Louw-velde sal op Dinsdae en Donderdae om 18:30 gehou word. Vir navrae, skakel 021-872-3317.

* Roses United is tans besig met voorbereiding vir die 2011-rugbyseisoen. Oefeninge geskied elke Maandag, Dinsdag, Woensdag en Donderdag op Pelikaanpark en begin om 18:30. Nuwe spelers wat by die klub wil aansluit, kan mnr Appollis by 083-497-5542 kontak.

* Albions oefen Dinsdae en Donderdae om 18:00. Skakel vir Stevie by 073-419-8476 oor die klub se vriendskaplike wedstryde.

) GOLF

* The annual Amado Golf Challenge will be held at the Ceres Golf Club on 11 March. There are 18 four-balls available at R500 per person. There are also 15 sponsorships available at a cost of R2500 which includes a four-ball as well as the right to put up advertising material at a hole. Secure your sponsorship or four-ball by contacting M’Lani on 083-604-4037.

) NETBAL

* Die Paarl Netbalklub se oefeninge is op Maandag en Donderdag om 18:15 op die Zanddrift-bane. Skakel Annelie Lucas by 083-377-2232 of Bennie Saayman by 083-462-6311.

) VEERRPYLTJIES

* Die Drakenstein veerpyltjie-vereniging (DDA) hou hul eerste fondsinsameling op Saterdag 12 Februarie in die vorm van “Bring a friend double darts” -kompetisie. Toegangsgeld is R20 per persoon en dit begin om 14:00 by die Ambagsvallei binnenshuise-sentrum (Groendakkies). Kontak Maxie Keet by 073-866-0583 of Mervin Isaacs by 082-315-5206.

) SOKKER

* Paarl Soccer Club’s annual general meeting is on Wednesday 23 February at 19:00 at the Clubhouse at the Boy Louw Sports grounds.

* Doolhof Warriors United hou op 19 Februarie ’n Valentynsbal by die Doolhof Landgoed. Bespreek by Damon Jagman (073-852-3646). Saterdag speel hulle teen Carterville United en Sondag speel hulle in ’n wegwedstryd teen Eleven Brothers.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za