Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jan de Wet in die Paarl

Jan de Wet in die Paarl
 
2005-03-24


DIE bekende Jan de Wet tree in April in die Paarl op. Op Woensdag 6 April om 09:30 is daar ’n lofprysingstee (R25) in die Toringkerksaal en die middag om 16:00 is daar ’n kinderparty (R5), ook in die saal.

Op Vrydag 8 April tree hy in die Toringkerk, Paarl, op in ’n program van lofprysing (R35). Dit begin om 18:30 vir 19:00.

Die opbrengs is ten bate van die ACVV en kaartjies is beskikbaar by ACVV-takke. Skakel 873-3487.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za