Drie sterf in gewelddadige week
2011-02-10
地 SMOUS is Saterdag helder oordag deur 地 man doodgesteek in die Paarlse middedorp. Die voorval het by die Shoprite-sentrum in Bredastraat plaasgevind. Dhayanandan Govender (32) is volgens ooggetuies deur nog 地 smous met 地 mes gesteek naday hulle gestry het oor 地 pakkie sigarette. Reddingswerkers was gou op die toneel en het Govender se lewe probeer red, maar hy het reeds te veel bloed verloor. Winston Claasen is in hegtenis geneem. * Purden Malgas (25) is Saterdagaand by die Bougainvillea-woonstelle in Paarl-Oos dood, nadat hy ook met 地 mes gesteek is. Elmano Malgas (21) het vandeesweek in die Paarl Landdroshof verskyn op aanklag van moord. * Eugene Carolissen (26), van Poinset- tiastraat in dieselfde gebied, is dood nadat hy verskeie kere teen die kop geskop is. November geduld is in hegtenis geneem.
More
News
|