Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Toringkerk Woensdae oop

Toringkerk Woensdae oop
 
2011-02-10


DIE Toringkerk in die Paarl, is voortaan Woensdae vanaf 11:30 tot 13:30 oop vir besoekers, wat in ’n gewyde atmosfeer tot rus wil kom.

In die verlede was die kerk ook by tye op weeksdae oop, maar dit was hoofsaaklik toeriste wat van dié reëling gebruik gemaak het.

Hoewel die toeriste steeds welkom is om die kerk te kom besigtig, is dit die Toringkerk se droom om hiermee eerder die Paarliete in die middedorp te dien.

“Ons kerk staan in die hart van die dorp en ons wil graag ’n kerk wees met ’n hart vir die mense van die dorp,” het ds Jaco Thom, een van Toringkerk se leraars, die rede agter die oop deure verduidelik.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za