Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Harmonieë met Kaleidoskoop

Harmonieë met Kaleidoskoop
 
2011-02-10


KALEIDOSKOOP is op Vrydag 11 Februarie om 20:00 te sien by die Ou Meul-teater.
Met kleurryke harmonieë en skerp poliritmiese akoestiese instrumente neem Kaleidoskoop ’n hele spektrum van musiekvorme aan.
Kaartjies teen R60 kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083-564-0056.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za